Charles de Gaulle

Charles de Gaulle
Charles de Gaulle

President van Frankryk
Mede-Prins van Andorra
Ampstermyn
8 Januarie 1959 – 28 April 1969
Eerste minister Michel Debré (1959–1961)
Georges Pompidou (1962–1968)
Maurice Couve de Murville (1968–1969)
Voorafgegaan deur René Coty
Opgevolg deur Alain Poher (interim)
Georges Pompidou

Leier van die Vrye Franse Magte
Ampstermyn
18 Junie 1940 – 3 Julie 1944
Voorafgegaan deur Franse Derde Republiek
Opgevolg deur Voorlopige Regering van die Franse Republiek

President van die Voorlopige Regering van die Franse Republiek
Ampstermyn
20 Augustus 1944 – 20 Januarie 1946
Voorafgegaan deur Philippe Pétain (as staatshoof van Vichy-Frankryk)
Pierre Laval (as regeringshoof)
Opgevolg deur Félix Gouin

Eerste Minister van Frankryk
Ampstermyn
1 Junie 1958 – 8 Januarie 1959
President René Coty
Voorafgegaan deur Pierre Pflimlin
Opgevolg deur Michel Debré

Minister van Verdediging
Ampstermyn
1 Junie 1958 – 8 Januarie 1959
President René Coty
Eerste minister Charles de Gaulle
Voorafgegaan deur Pierre de Chevigné
Opgevolg deur Pierre Guillaumat

Minister vir Algeriese Sake
Ampstermyn
12 Junie 1958 – 9 Januarie 1959
President René Coty
Eerste minister Charles de Gaulle
Voorafgegaan deur André Mutter
Opgevolg deur Louis Joxe (1960)

Staatsekretaris van Oorlog
Ampstermyn
6 Junie 1940 – 16 Junie 1940
Eerste minister Paul Reynaud
Voorafgegaan deur Hippolyte Ducos
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Persoonlike besonderhede
Gebore 22 November 1890
Lille, Frankryk
Sterf 9 November 1970
Colombey-les-Deux-Églises, Frankryk
Politieke party Versameling van die Franse mense (1947-1955)
Unie vir die Nuwe Republiek (1958-1968)
Unie van Demokrate vir die Republiek (1968-1970)
Eggenoot/-note Yvonne de Gaulle
Kind(ers) 3
Religie Rooms-Katolieke Kerk
Handtekening

Militêre Diens
Lojaliteit Franse gewapende magte
Vrye Franse Magte
Diens/Tak Franse weermag
Jare in diens 1912–1944
Rang Brigadier-generaal
Eenheid Infanterie
Oorloë/Veldslae Eerste Wêreldoorlog

Tweede Wêreldoorlog

Charles André Joseph Marie de Gaulle (gebore 22 November 1890 in Lille - oorlede 9 November 1970 in Colombey-les-Deux-Églises) was 'n Franse generaal en politikus. Hy was die leier van die Vrye Franse Magte (Frans: Forces françaises libres) gedurende die Tweede Wêreldoorlog en hoof van die tussentydse regering in 1944-46. Hy is gevra om 'n nuwe regering te stig in 1958. De Gaulle was die inspirasie vir 'n nuwe grondwet en was die Vyfde Republiek se eerste president vanaf 1959 tot 1969.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search